<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[C1]
.  E                          A
   Jy daar, voel jy lekker, soos 'n cracker?
.                    E                     B
   Wat gaan aan met jou, wat gaan aan met jou?
.       E
   Vir wat is jy so sonder vrees
.       A                        (E)
   Het jy dan nie die nuus gelees
.   E                           (B)
   Is jy 'n bietjie mal of iets?

[P1]
.   E                    A
   Vreesloos-vry met my arms wyd oop
.            E                   B
   Bring ek liefde en vreugde en hoop
.             E                 A
   Daar's 'n lig in my, wat my lekker laat kry
.           E                       B
   En dit skyn en dit skyn waar ek loop

[C2]
.                E
   Jesus is my Koning,
.              A
   Hy is my beloning
.                 E        (B)
   Hy maak in my woning.............. (Hele koor x 2)

[V1]
.E                        A
 Ja maar, wat daarvan as dinge sleg gaan
.                 E                  B
 Wat gaan jy dan sê, Wat gaan jy dan sê
. E
 Ek behoort nie aan myself nie
. A                         (E)
 Ek behoort aan God Almagtig
. E                      (B)
 Dis hoekom ek Yeeeha sê!

[P2]
.   E                    A
   Vreesloos-vry met my arms wyd oop
.            E                   B
   Bring ek liefde en vreugde en hoop
.             E                 A
   Daar's 'n lig in my, wat my lekker laat kry
.           E                       B
   En dit skyn en dit skyn waar ek loop

[C3]
.                E
   Jesus is my Koning,
.              A
   Hy is my beloning
.                 E       (B)
   Hy maak in my woning............... (Hele koor x 2)

[B1]
.      E
   Sy liefde vir jou
.      A
   Sy liefde vir my
.      E                   A          (E)
   Sy liefde vir sondaars maak ons vry

[V2]
. E A E B
 TUSSENSPEL

[P3]
.   E                    A
   Vreesloos-vry met my arms wyd oop
.            E                   B
   Bring ek liefde en vreugde en hoop
.             E                 A
   Daar's 'n lig in my, wat my lekker laat kry
.           E                       B
   En dit skyn en dit skyn waar ek loop

[C4]
.                E
   Jesus is my Koning,
.              A
   Hy is my beloning
.                 E       (B)
   Hy maak in my woning.............. (Hele koor x 4 met eerste 3 keer (B))
.            B       E   (E A E B)
   Woning, woning, woning

[C5]
.                E
   Jesus is my Koning,
.              A
   Hy is my beloning
.                 E    (B E)
   Hy maak in my woning</lyrics>
<title>Vertaling van Shotgun</title>
<aka>Jesus is my Koning</aka>
<key>E</key>
<author>Philip Moolman</author>
</song>